1 Oz Kanadese Silwer Maple Leaf

(No reviews yet) Skryf 'n Resensie
Beskikbaarheid:
2 – 5 werksdae na betaling
Koerier:
Koerier koste sal later toegepas word

Grootmaat Prys Struktuur

Below are the available bulk discount rates for each individual item when you purchase a certain amount

Buy 25 - 499 and get R3.00 off
Buy 500 - 10000 and get R6.00 off
R605.00

Out of stock

Frequently bought together:

Beskrywing

Die Silwer Kanadese Maple Leaf is die amptelike Silwer munt van Kanada en is Ag 99,99%. Hierdie pragtige munte is een van die mees bekendste Silwer munte in die wêreld.

Hierdie prys is vir 1 x 1 Oz Kanadese Maple Leaf

  • Massa: 31.103 gr (1 Troy Ons)
  • Diameter: 38 mm
  • Dikte: 3.29 mm
  • Metaal inhoud: 99.99% Ag
  • BTW (Belasting): 15% , alreeds ingesluit in prys

Neem asb. kennis: Fotos is slegs vir vertoning. Alle produkte het sertifikate al word dit nie uitgebeeld nie. Sertifikaat en stel nommers kan wissel. Alle pryse is vir een produk al word meer as een produk uitgebeeld. Alle proef munte het kapsules. Alle produkte is amptelike Suid-Afrikaanse Munt of Rand Refinery produkte, tensy anders aangedui.

View AllMaak Toe