1 Oz Silwer Kangaroo

(No reviews yet) Skryf 'n Resensie
Beskikbaarheid:
2 - 5 Werksdae na betaling
Koerier:
Koerier koste sal later toegepas word
  • Silwer Aus. Kangaroo 1 Oz
  • So lyk die ander kant.
R600.00

Out of stock

Frequently bought together:

Beskrywing

Die Silwer Kangaroo is Australië se amptelike Silwer munt en word wêrelwyd deur beleggers en versamelaars aangekoop.

Hierdie prys is vir 1 x 1 Oz Silwer Kangaroo.

  • Massa: 31.103 gr (1 Troy Ons)
  • Diameter: 40.6 mm
  • Metaal inhoud: 9999 Ag
  • BTW (Belasting): 15% , alreeds ingesluit in prys

Neem asb. kennis: Fotos is slegs vir vertoning. Alle produkte het sertifikate al word dit nie uitgebeeld nie. Sertifikaat en stel nommers kan wissel. Alle pryse is vir een produk al word meer as een produk uitgebeeld. Alle proef munte het kapsules. Alle produkte is amptelike Suid-Afrikaanse Munt of Rand Refinery produkte, tensy anders aangedui.

View AllMaak Toe