1 Oz Silwer Krugerrand

(No reviews yet) Skryf 'n Resensie
Beskikbaarheid:
2 – 5 Werksdae na Betaling.
Koerier:
Koerier koste sal later toegepas word
  • Voor.
  • Agter.
R690.00
Frequently bought together:

Beskrywing

Die wêreldbekende Krugerrand is nou ook in Silwer beskikbaar. Hierdie is 'n normale Krugerrand en nie 'n versamelstuk nie.

Silwer Krugerrande is 'n Wettige Betaalmiddel (Legal Tender) en weeg een Ons.

Hierdie prys is vir 1 x 1 Oz Silwer Krugerrand. Spaar deur 'n tjoep van 25, of boks van 500 aan te koop.

  • Massa: 1 Ons
  • Diameter: 38.725 mm
  • Metaal inhoud: 99.9% Ag - Fyn Silwer
  • BTW (Belasting): 15% , alreeds ingesluit in prys

Neem asb. kennis: Fotos is slegs vir vertoning. 

View AllMaak Toe