10 X Krugerrand 1 Oz Goue Munte

(1 reviews) Skryf 'n Resensie
SKU:
KRB1GWB
Beskikbaarheid:
2 – 5 werksdae na betaling
Koerier:
Gratis Koerier
  • Krugerrand Voorbeeld
  • 1 Oz Krugerrand Voor
  • 1 Oz Krugerrand Agter
MSRP: R283,000.00
R282,000.00
— U spaar R1,000.00
Frequently bought together:

Beskrywing

Die wêreld bekende Krugerrand is sinoniem met goud beleggings. Koop tien en spaar! Hierdie prys is vir 10 x 1 Oz Krugerrande.

  • Produk: Krugerrand Munt
  • Beskikbaar in: Slegs Suid-Afrika
  • VAT (Belasting): 0%
  • Verpakking: Nee
  • Sertifikaat: Nee
  • Massa: 33.930 gram
  • Diameter: 32.69 mm
  • Datums kan wissel van 1967 - 2020
  • Metaal Inhoud: Au 916.67 Cu 83.33 (22 karaat goud)

Hoekom Krugerrande?

Neem asb. kennis: Fotos is slegs vir vertoning. Alle produkte het sertifikate al word dit nie uitgebeeld nie. Sertifikaat en stel nommers kan wissel. Alle pryse is vir een produk al word meer as een produk uitgebeeld. Alle proef munte het kapsules. Alle produkte is amptelike Suid-Afrikaanse Munt of Rand Refinery produkte, tensy anders aangedui.

View AllMaak Toe

1 Reviews

  • 5
    Goeie diens

    Gradeer deur Tobie op 12th Jul 2016

    Middag Ek was skepties oor die aankoop van die munte,maar die goeie diens wat ek ontvang het en die feit dat ek die heeltyd op datum gehou was van die vordering was baie bemoedigend. Ek sal beslis weer met julle besigheid doen en sal sit ook aanbeveel vir enige iemand wat wil bele in munte. Dankie Tobie

View AllMaak Toe