20 x 1 Oz Silwer Noag se Ark

(No reviews yet) Skryf 'n Resensie
Koerier:
Gratis Koerier
  • Die skitterende Noag se Ark 1 Ons Silwer
  • So lyk hy agter op
MSRP: R12,000.00
R11,940.00
— U spaar R60.00

Out of stock

Frequently bought together:

Beskrywing

Die pragtige Silwer een Ons beeld die Bybelse Noag se Ark uit. In die agtergrond is Berg Ararat en 'n duif rond die toneel mooi af. 

Hierdie prys is vir 20 x 1 Oz Noag se Arke. 'n Vol Buisie.

  • Massa: 31.103 gr (1 Troy Ons)
  • Diameter: 38.6 mm
  • Metaal inhoud: 99.9% Ag - Fyn Silwer
  • BTW (Belasting): 15% , alreeds ingesluit in prys

Neem asb. kennis: Fotos is slegs vir vertoning. Alle produkte het sertifikate al word dit nie uitgebeeld nie. Sertifikaat en stel nommers kan wissel. Alle pryse is vir een produk al word meer as een produk uitgebeeld. Alle proef munte het kapsules. Alle produkte is amptelike Suid-Afrikaanse Munt of Rand Refinery produkte, tensy anders aangedui.

View AllMaak Toe