25 x 1 Oz Silwer Krugerrand

(No reviews yet) Skryf 'n Resensie
Beskikbaarheid:
2 – 5 Werksdae na Betaling.
Maximum Purchase:
4 units
Koerier:
Gratis Koerier
  • Voor.
  • Agter.
MSRP: R17,250.00
R17,175.00
— U spaar R75.00
Frequently bought together:

Beskrywing

Die wêreldbekende Krugerrand is nou ook in Silwer beskikbaar. Hierdie is 'n normale Krugerrand en nie 'n versamelstuk nie.

Silwer Krugerrande is 'n Wettige Betaalmiddel (Legal Tender) en weeg een Ons.

Hierdie prys is vir 25 x 1 Oz Silwer Krugerrand. Spaar deur 'n vol boks van 500 Onse te koop.

  • Massa: 1 Ons
  • Diameter: 38.725 mm
  • Metaal inhoud: 99.9% Ag - Fyn Silwer
  • BTW (Belasting): 15% , alreeds ingesluit in prys

Neem asb. kennis: Fotos is slegs vir vertoning. 

View AllMaak Toe