Aflewering

Ons kan enige plek in Suid-Afrika aflewer.

Daar is verskeie aflewerings metodes:

  1. Versekerde kourier: Pakkies is ten volle verseker en kan by enige adres in Suid-Afrika afgelewer word.
  2. Optel: Kliente kan gerus by ons kantore in Boksburg, Gauteng hulle produkte kom afhaal.
  3. Pos: Pakkies word gepos deur Speedservices. Hierdie metode word nie verseker nie en goudwoud.co.za sal nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies of skade nie.

Aflewerings periodes kan wissel op gronde van faktore soos ligging, naweke en publieke vakansie dae. Ons streef altyd om so vinning moontlik pakkies uit te stuur maar dit kan gebeur dat die proses verleng word a.g.v. faktore wat buite ons beheer val soos industriele aksie.

Goud na U deur