Betaling

Hoe om vir U bestelling te betaal:

  • Ons aanvaar bank oorplasings as betaling. Dit sluit elektroniese bank oorplasings (EFT) en ‘in bank’ oorplasings in.
  • Ons aanvaar nie krediet kaarte, debiet kaarte, kontant of cheques nie. As U sal verkies om met hierdie tipe metode te betaal, kontak ons asb.
  • Ons aanvaar op die oomblik nie derde party betalings metodes soos Paypal nie, omdat baie van die dienste nie beskikbaar is in Suid-Afrika nie.
  • As U graag met kontant wil betaal wanneer U produkte optel, reel dit eers met ons asb. Geen kontant of kontant depositos word op Krugerrande aanvaar nie.
  • Produkte sal slegs uitgestuur word wanneer betaling ontvang is en dit in ons bank rekening reflekteer. Die minimum tyd vir hierdie proses is een Suid-Afrikaanse werks dag en kan deur ons verleng word indien nodig.
  • Standaard belasting van 15% word gehef op alle produkte behalwe vir Krugerrande en ander goue munte wat as wettige betaalmiddel geklasifiseer word. Die belasting op die produkte is 0%.

Bestel Krugerrande