2016 Mint produkte nou beskikbaar

Die 2016 Suid-Afrikaanse Mint produkte is nou beskikbaar op Goudwoud:

  • 2016 Natura: Die Hïena - Daar word slegs 300 van die Prestige Stelle vrygestel die jaar. Bestel.
  • 2016 Proef Krugerrande - Ons beveel die Prestige Stel aan. Bestel.
  • 2016 R1 Goud - Die Verkleurmannetjie. Bestel.
  • 2016 Silwer - Weskus Area. Die Prestige Stel is asemrowend. Bestel.

2016 S.A.Mint afdeling

Moet asb. nie van dié produkte vergeet nie:

26th Mar 2016 Paul

Onlangse nuus

  • Sterkte vir 2021!

    Dit is 'n nuwe jaar, en ons webwerf het 'n nuwe voorkoms gekry.As U 'n bestaande rekening het, kan U …
    2nd Jan 2021 Paul
  • 2017 Krugerrande

    2017 is die 50 jaar herdenking van die wêreldbekende Krugerrand!Die Suid-Afrikaanse Mint het 'n prag …
    5th Jul 2017 Paul