Sterkte vir 2021!

Dit is 'n nuwe jaar, en ons webwerf het 'n nuwe voorkoms gekry.

As U 'n bestaande rekening het, kan U normaal weg voortgaan, dit is nie nodig om 'n nuwe rekening te skep nie.

Van almal hier by die Goudwoud wens ons vir U alle sterkte toe vir die nuwe jaar!

2nd Jan 2021 Paul

Onlangse nuus

  • Sterkte vir 2021!

    Dit is 'n nuwe jaar, en ons webwerf het 'n nuwe voorkoms gekry.As U 'n bestaande rekening het, kan U …
    2nd Jan 2021 Paul
  • 2017 Krugerrande

    2017 is die 50 jaar herdenking van die wêreldbekende Krugerrand!Die Suid-Afrikaanse Mint het 'n prag …
    5th Jul 2017 Paul