Goud na U deur

Goud na U deur

As U in 'n klein dorpie of op 'n plaas bly dan sal U weet dat dit moeilik is om Goud teen goeie pryse te kry.

Daar is ook ongelukkig vrot appels wat teen belaglike pryse Goud aan die mense probeer verkoop want hulle weet dat dit moeilik is om vir mense soos boere Goud te lewer.

Daarom het ons 'n nuwe afdeling begin om juis goeie Goud teen goeie pryse beskikbaar te stel. Die produkte in hierdie afdeling sluit koerier in, ongeag waar U mag bly in Suid-Afrika. Die pryse bly dieselfde soos die normale prys.

So bestel gerus vanuit U huis in Klerksdorp of U plaas in die Kalahari, ons sal seker maak dat die pakkie veilig daar aan kom.

  • Product
  • Qty in Cart
  • Quantity
  • Price
  • Subtotal
  • 10 gr Goud Staaf

    2 x Goud Staaf 10 gr - Gratis Koerier

    R22,000.00
    Die tien gram goue staaf is ideaal as 'n begin punt om in goud te belê. Dit is bekostigbaar en word dikwels saam met Krugerrande gekoop. Goue stawe is 'n uitstekende manier om in die metaal te belê. Alle goue stawe is 24 karaat. Hierdie prys...
    R22,000.00
    Qty in Cart: 0
    Quantity:
    Price:
    R22,000.00
    Subtotal:
  • Krugerrand Voorbeeld 1 Oz Krugerrand Voor

    20 X Krugerrand 1 Oz - Geen Koerier Koste

    Krugerrand Pryse

    MSRP: R566,000.00
    R564,000.00
    Woon U op 'n plaas of in 'n klein dorpie? Koop 20 en ons stuur die pakkie gratis! Die wêreld bekende Krugerrand is sinoniem met goud beleggings. Hierdie prys is vir 20 x 1 Oz Krugerrande en sluit koerier in. Produk: Krugerrand Munt x...
    MSRP: R566,000.00
    R564,000.00
    Qty in Cart: 0
    Quantity:
    Price:
    MSRP: R566,000.00
    R564,000.00
    Subtotal:
  • Krugerrand Voorbeeld 1 Oz Krugerrand Voor

    3 x Krugerrand 1 Oz Goue Munte - Gratis Koerier

    Krugerrand Pryse

    MSRP: R85,650.00
    R84,900.00
    Die wêreld bekende Krugerrand is sinoniem met goud beleggings. Krugerrande beskerm die waarde van U geld en is maklik om te stoor en te vervoer. Dit is maklik om te bestel. Druk net die 'add to cart' knoppie en volg die proses. Dis vinnig en...
    MSRP: R85,650.00
    R84,900.00
    Qty in Cart: 0
    Quantity:
    Price:
    MSRP: R85,650.00
    R84,900.00
    Subtotal:
  • Die VSA Silwer Eagle Die VSA Silwer Eagle

    500 x 1 Oz American Silwer Eagle - Gratis Koerier

    MSRP: R300,000.00
    R297,000.00
    Die Silwer Eagle van Amerika is die amptelike Silwer munt van die VSA en is Ag 99,9% Fyn Silwer. Hierdie munte is wêreld beroemd en kan maklik verhandel word. Hierdie prys is vir 'n boks van 500 x 1 Oz Silwer Eagles en sluit gratis koerier in...
    MSRP: R300,000.00
    R297,000.00
    Qty in Cart: 0
    Price:
    MSRP: R300,000.00
    R297,000.00
    Subtotal:
  • Total: items /

Adding your products to cart