Goud Staaf 100 gr

(No reviews yet) Skryf 'n Resensie
SKU:
GWAUH
Beskikbaarheid:
2 – 5 werksdae na betaling
Koerier:
Gratis Koerier

Grootmaat Prys Struktuur

Below are the available bulk discount rates for each individual item when you purchase a certain amount

Buy 3 - 100 and get R500.00 off
R107,000.00
Frequently bought together:

Beskrywing

Goue stawe is 'n uitstekende manier om in die metaal te belê. Die 100 gram staaf is die beste waarde vir geld. Alle goue stawe is 24 karaat. Die diere wat op die stawe uitgebeeld word verskil van tyd tot tyd.

  • Produk: Goud Staaf
  • Vervaardiger: Rand Refinery
  • Beskikbaar in: Slegs Suid-Afrika
  • VAT (Tax): 15%, alreeds ingesluit
  • Verpakking: Plastiese omhulsel
  • Sertifikaat: Ja
  • Massa: 100 gram
  • Metaal Inhoud: Au 999.9 (24 karaat goud)

Hoekom Goue Stawe?

Neem asb. kennis: Fotos is slegs vir vertoning. Alle produkte het sertifikate al word dit nie uitgebeeld nie. Sertifikaat en stel nommers kan wissel. Alle pryse is vir een produk al word meer as een produk uitgebeeld. Alle proef munte het kapsules. Alle produkte is amptelike Suid-Afrikaanse Munt of Rand Refinery produkte, tensy anders aangedui.

View AllMaak Toe