Hulp

Wat gaan hier aan?

Goudwoud is 'n Afrikaanse webwerf wat Goue produkte soos Krugerrande, Goue Stawe en Goue Munte verkoop. Beleggers en versamelaars sal op Goudwoud kry wat hulle nodig het.

Om te bestel volg asb. die volgende stappe:

  1. Besluit wat U wil koop en druk dan die 'Add to Cart' knoppie.
  2. Volg dan die stappe soos deur die sisteem aangedui word en vul U besonderdhede in.
  3. Sodra die proses voltooi is sal U 'n epos ontvang met al die besonderdhede insluitend ons bank besonderdhede vir betaling.
  4. Sodra ons U betaling ontvang het sal ons U die nodige besonderdhede deur stuur.
  5. Ons sal seker maak dat die bestelling veilig by U uit kom.

As U enige hulp verlang kontak ons asb.


Koop Natura munte op Goudwoud.co.za

Goudwoud is so ver moontlik in Afrikaans maar daar is party terme wat ongelukkig nie hulself verleen aan n ordentlike vertaling nie, en is dus nog in Engels.

Ons verwelkom enige idees en aanbevelings.