Krugerrand 1/10 Oz Goue Munt

(No reviews yet) Skryf 'n Resensie
SKU:
KRBTGW
Beskikbaarheid:
2 – 5 Werksdae na Betaling.
Koerier:
Koerier koste sal later toegepas word
R3,300.00
Frequently bought together:

Beskrywing

Tiende Ons Krugerrande is perfek vir die wat baie klein wil begin in goud beleggings. Hierdie is die kleinste Krugerrand beskikbaar. Tiende Onse kan feitlik onmiddelik in kontant omgeskep word.

  • Produk: Krugerrand Munt
  • Beskikbaar in: Slegs Suid-Afrika
  • VAT (Belasting): 0%
  • Verpakking: Nee
  • Sertifikaat: Nee
  • Massa: 3.393 gram
  • Diameter: 16.50 mm
  • Datums kan wissel van 1980 - 2020
  • Metaal Inhoud: Au 916.67 Cu 83.33 (22 karaat goud)

Hoekom Krugerrande?

Neem asb. kennis: Fotos is slegs vir vertoning. Alle produkte het sertifikate al word dit nie uitgebeeld nie. Sertifikaat en stel nommers kan wissel. Alle pryse is vir een produk al word meer as een produk uitgebeeld. Alle proef munte het kapsules. Alle produkte is amptelike Suid-Afrikaanse Munt of Rand Refinery produkte, tensy anders aangedui.

View AllMaak Toe