Krugerrand 1 Oz Goue Munt

(4 reviews) Skryf 'n Resensie
SKU:
KRB1GW
Beskikbaarheid:
2 – 5 Werksdae na Betaling.
Koerier:
Koerier koste sal later toegepas word

Grootmaat Prys Struktuur

Below are the available bulk discount rates for each individual item when you purchase a certain amount

Buy 10 - 99 and get R100.00 off
Buy 100 - 1000 and get R200.00 off
  • Krugerrand Voorbeeld
  • 1 Oz Krugerrand Voor
  • 1 Oz Krugerrand Agter
R28,300.00
Frequently bought together:

Beskrywing

'n Een Ons Krugerrand is 'n 22 karaat goue munt wat presies een ons goud bevat. Die wêreld bekende Krugerrand is sinoniem met goud beleggings. Beskerm die waarde van U geld deur Krugerrande aan te koop. Koop tien en spaar.Koop 20 en spaar nog meer en kourier word ingesluit.

  • Produk: Krugerrand Munt
  • Beskikbaar in: Slegs Suid-Afrika
  • VAT (Belasting): 0%
  • Verpakking: Nee
  • Sertifikaat: Nee
  • Massa: 33.930 gram
  • Diameter: 32.69 mm
  • Datums kan wissel van 1967 - 2020
  • Metaal Inhoud: Au 916.67 Cu 83.33 (22 karaat goud)
Hoekom Krugerrande?
 

Neem asb. kennis: Fotos is slegs vir vertoning. Alle produkte het sertifikate al word dit nie uitgebeeld nie. Sertifikaat en stel nommers kan wissel. Alle pryse is vir een produk al word meer as een produk uitgebeeld. Alle proef munte het kapsules. Alle produkte is amptelike Suid-Afrikaanse Munt of Rand Refinery produkte, tensy anders aangedui.

View AllMaak Toe

4 Reviews

  • 5
    Langtermynbelegging wat net aanhou groei

    Gradeer deur Andre op 28th Dec 2020

    Ek het in 2016 3 1oz Krugerrande by die Goudwoud aangekoop. Die aankoopprosedure was eenvoudig en het glad verloop. Die Goudwoud het my Krugerrande gratis gestoor tot en met 2020. Ek in 2020 versoek gerig dat die munte na my versend word. Aanvanklik bietjie gesukkel met kontak maak (julle moet bietjie gereeld kyk na julle boodskappe), maar na rukkie reggekom. Mnr Gibson het gereel vir die versending per koerier teen geen addisionele koste nie. Baie dankie Goudwoud!

  • 5
    Perfek soos Oom Paul dit sou wou gehad het.

    Gradeer deur Paul op 4th Aug 2016

    Dit is die tweede keer dat ek Krugerrande by GoudWoud koop. Hulle diens en pryse was uitstekend. Die munte is goed verpak en sonder probleme afgelewer. 5/5

  • 5
    Great service

    Gradeer deur Stefan op 9th Feb 2016

    Product arrived quickly and it was nicely packaged.

  • 4
    Kruger Rand for long term investing.

    Gradeer deur Wilhelm op 12th Aug 2013

    I regard the ordinary Kruger Rand as a great long term investment. Buy it, lock it away and "forget" about it.

View AllMaak Toe