Silwer Staaf 1 KG

(No reviews yet) Skryf 'n Resensie
SKU:
SB1KGGW
Beskikbaarheid:
2 – 5 werksdae na betaling
Koerier:
Koerier koste sal later toegepas word

Grootmaat Prys Struktuur

Below are the available bulk discount rates for each individual item when you purchase a certain amount

Buy 10 - 1000 and get R50.00 off
R19,000.00
Frequently bought together:

Beskrywing

Silwer is lankal nie meer Goud se klein boetie nie. Silwer stawe is 'n uitstekende manier om in die metaal te belê en die een kilogram staaf is die beste waarde vir geld. Diversifiseer U belegging deur Silwer stawe aan te koop.

  • Produk: Silwer Staaf
  • Beskikbaar in: Slegs Suid-Afrika
  • VAT (Tax): 15%, alreeds ingesluit
  • Verpakking: Plastiese omhulsel
  • Sertifikaat: Ja
  • Massa: 1 KG
  • Metaal Inhoud: Ag 99,9

Neem asb. kennis: Fotos is slegs vir vertoning. Alle produkte het sertifikate al word dit nie uitgebeeld nie. Sertifikaat en stel nommers kan wissel. Alle pryse is vir een produk al word meer as een produk uitgebeeld. Alle proef munte het kapsules. Alle produkte is amptelike Suid-Afrikaanse Munt of Rand Refinery produkte, tensy anders aangedui.

View AllMaak Toe