The Lost Hoard Stel - Kruger Half-Pond (1897 - AU50)

(No reviews yet) Skryf 'n Resensie
SKU:
LHSHP2
Beskikbaarheid:
2 – 5 Werksdae na Betaling.
Koerier:
Gratis Koerier
  • Die 'Lost Hoard' Stel. Generiese Beeld. Die stel bevat 'n Half-Pond en Tiende Proef Krugerrand.
  • Proef Krugerrand 1/10 Oz - Agter
R27,000.00

Out of stock

Frequently bought together:

Beskrywing

Die 'Lost Hoard Stel' se tema is die 'verlore Kruger miljoene'.

Die stel bevat 'n 2019 Goue Proef Tiende Ons Krugerrand, 'n gradeerde Kruger Half-Pond, 'n inligting boekie en 'n mooi dra sak.

  • Produk: Spesiale Stel
  • Beskikbaar in: Slegs Suid-Afrika
  • VAT (Belasting): 0%
  • Munt Hoeveelheid: 2
  • Verpakking: Spesiale Boks
  • Sertifikaat: Ja
  • Proef Krugerrand Massa: 3.393 gram
  • Proef Krugerrand Diameter: 16.50 mm
  • Proef Krugerrand Metaal Inhoud: Au 916.67 Cu 83.33 (22 karaat goud)
  • Half-Pond Datum: 1897
  • Half-Pond Gradering: AU50

Neem asb. kennis: Fotos is slegs vir vertoning. Alle produkte het sertifikate al word dit nie uitgebeeld nie. Sertifikaat en stel nommers kan wissel. Alle pryse is vir een produk al word meer as een produk uitgebeeld. Alle proef munte het kapsules. Alle produkte is amptelike Suid-Afrikaanse Munt of Rand Refinery produkte, tensy anders aangedui.

View AllMaak Toe