The Lost Hoard Stel - Kruger Pond

(No reviews yet) Skryf 'n Resensie
SKU:
LHS
Beskikbaarheid:
2 – 5 Werksdae na Betaling.
Koerier:
Gratis Koerier
  • Die 'Lost Hoard' Stel.
  • Proef Krugerrand 1/4 Oz - Agter
R32,000.00
Frequently bought together:

Beskrywing

Die 'Lost Hoard Stel' se tema is die 'verlore Kruger miljoene'.

Die stel bevat 'n 2019 Goue Proef Kwart Ons Krugerrand, 'n gradeerde Kruger Pond, 'n inligting boekie en 'n mooi dra sak.

  • Produk: Spesiale Stel
  • Beskikbaar in: Slegs Suid-Afrika
  • VAT (Belasting): 0%
  • Munt Hoeveelheid: 2
  • Verpakking: Spesiale Boks
  • Sertifikaat: Ja
  • Proef Krugerrand Massa: 8.482 gram
  • Proef Krugerrand Diameter: 22.00 mm
  • Proef Krugerrand Metaal Inhoud: Au 916.67 Cu 83.33 (22 karaat goud)

Neem asb. kennis: Fotos is slegs vir vertoning. Alle produkte het sertifikate al word dit nie uitgebeeld nie. Sertifikaat en stel nommers kan wissel. Alle pryse is vir een produk al word meer as een produk uitgebeeld. Alle proef munte het kapsules. Alle produkte is amptelike Suid-Afrikaanse Munt of Rand Refinery produkte, tensy anders aangedui.

View AllMaak Toe